Arise! Move, Grow, Shine

Susters in Christus, Staan Weer Op!

Dit is met groot opgewondenheid dat ons ons 2de Vrouekonferensie aankondig wat op die laaste naweek in Augustus gehou word.

Hierdie jaar is ons tema "Arise! Move, Grow, Shine."

Sluit by ons aan sodat ons mekaar kan opbou en bemagtig. Hierdie konferensie is 'n wonderlike geleentheid om met ander vroue in Christus bande te smee sodat ons almal meer kan leer en groei in ons geloof.

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Business Information

Wat On Te Verwag

Wat om te verwag

  • Dinamiese lofsang en aanbidding.
  • Inspirerende sprekers.
  • Betekenisvolle verbintenisse met eendersdenkende vroue van geloof.
  • Waardevolle insigte en toerusting om helder te skyn in elke aspek van die lewe saam met Christus.

Die konferensie het ten doel om jou toe te rus en aan te moedig om met volharding die wedloop wat voor ons lê te hardloop, na Jesus te kyk as die stigter en voleinder van ons geloof, te groei in geestelike volwassenheid, en die heerlikheid en volheid in Jesus Christus te ervaar.

Sessie Inligting

Vrydag Registrasie begin 17h15

Daar is een sessie Vrydagaand, vanaf 18h00 tot 20h00

Spesiale vergunning vir Tieners wat nie die hele naweek wil bywoon nie, dus die Tiener kaartjies teen R75 pp.

Saterdag Registrasie begin 8h30

Drie sessies Saterdag, met breuk vir ligte middagete, vanaf 9h00 tot 17h00

Sondag Almal Welkom begin 9h00

Ons nooi jou ook uit na die laaste sessie, gedurende ons Sondag oggend diens, vir jou hele familie, mans en kinders, vanaf 9h00 tot ongeveer 11h00

Die naweek prys van R250 sluit 'n ligte ete en verversings, koffie en tee in.

Accommodation

Struisbaai Rentals

If you are from out of town we have a wide range of holiday rentals available to meet every need and budget. Feel free to get in touch with any questions or to make a booking.

Contact: Lizelle +27 72 332 1066

stay@sbrentals.co.za

https://sbrentals.co.za

Huis te huur vir vrouekonferensie in Struisbaai

X1 King size bed met en-suite (ma en dogter/2 vriendinne)

X1 Dubbelbed kamer (ma en dogter/2 vriendinne)

X 4 enkel beddens

X2 ekstra badkamers

Heerlike groot braai kamer, mooi kombuis.

Kontak: Ilse 082 459 5851

Map

Nearby Places