Blog

Struisbaai Somer Sessies: Musiek Skouspel

Struisbaai Somer Sessies: Musiek Skouspel

Catch Cook Restaurant

Struisbaai Somer Sessies: Musiek Skouspel

Catch Cook Restaurant en Beach Bar in samewerking met Heineken en Savanna bied aan die Musiek Skouspel van die jaar in Desember 2022 op Struisbaai! 

Bespreek nou jou daaglikse of seisoenkaartjes.

Jou seisoenkaartje gee vir jou toegang tot alle somer sessies en musiekdae vanaf 11 tot 30 Desember 2022.

• 19 dae
• 50+ optredes
• 1 kaartjie
• Gratis pet ingesluit
• Slegs 100 beskikbaar

Edian DJ and MC. Wynand Windpomp. Renier Greeff. Louw van den Heever. Velvet Blohm. Gian Groen. Jaco Tosen. Die Wildberries. Len Muller. Karlien Husselman. Jennifer Zamudio. Desmond Wells. Thys die Bosveldklong. Liza Struwig. Louw van den Heever. Karlien and Anthony. Millennium Band. Juanita du Plessis. Lj. Jay. Len Muller. Juan Boucher. Dassie. Neels Moir. Bosveld Pelle. Francois Hayes. Lianie May. Jakkie Louw en vele meer…

 
Bespreek jou kaartjie hier.

Vir meer inligting, kontak Catch Cook Restaurant.

Struisbaai Somer Sessies: Musiek Skouspel

Catch Cook Restaurant

On the southernmost tip of Africa, an easy 2 ½ hours drive from Cape Town lies the quaint fishing village of Struisbaai. In the heart of the Struisbaai Harbour, visitors will find the newly opened Catch Cook Seafood Restaurant and Beach Bar. With an indoor and outdoor seating area, patrons can c...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Agulhas!
Read More