Kersfees Middagete Buffet

By Struisbaai Harbour Café

Wed, 25/12/2024, 12H00 - 17H00

Kom vier Kersfees saam met ons hier by ons mooi hawe. Ons gaan 'n fantastiese Kersfees Middag Buffet aanbied. Bespreek jou plek nou en maak Kersfees spesiaal – hierdie buffet is die hoogtepunt van die seisoen! Moenie hierdie feesmaal misloop nie, en bring die hele gesin vir ’n onvergeetlike dag by die hawe.

Spasie Beperk, Bespreek NOU!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here
  • Payment Methods Click Here
  • Cards Accepted Click Here
  • Currencies Accepted Click Here

Business Information

MENU

Voorgeregte
– Gepekelde Vis
– Vars koue vleise
– Varsgebakte broodjies
– Verskeidenheid slaaie

Hoofgeregte
– Geroosterde lamsboud met kruisementjellie
– Glans-gammon met heuning en mosterd
– Bees tong in mosterdsous
– Hoenderpastei
– Gegeurde rys en seisoenale groente

 Nagereg
– Tradisionele Kerskoek
– Trifle
– Vanielje roomys met sjokoladesous
– Tee en koffie

Koste:
– R390 per persoon
– Pensionarisse R320
– Kinders (onder 12) R150
– Onder 3 jaar GRATIS

Map

Nearby Places