Everyone is welcome to get connected with a group that they feel they fit.
Sluit Sondae by ons aan!
09:00 - Sondagoggenddiens
Koninkryk Woord Bediening is ’n tweetalige geloofsfamilie (Afrikaans en Engels). Ons glo in die krag van familie en moedig die gemeenskap van gelowiges in die Liggaam van Christus aan. Daar is ’n plek vir jou in ons geloofsfamilie - almal is welkom!
Kinderkerk vind gedurende die diens plaas, sodat kinders in ’n veilige en prettige omgewing die Woord van God kan leer en groei in hulle geloof.
Kom soos jy is. Ons sien uit om jou Sondag te verwelkom!
"When a farmer sows seeds in his field he doesn't sow sparingly and he expects a bountiful harvest. So it is when sowing seeds in the kingdom of God. Every time we sow we have an expectation that Jesus will exponentially multiply that which we give. Always give generously as God shows in your heart. God loves a cheerful giver. And be blessed." 2 Corinthians 9:6-8
Saai met 'n verwagting!
Koninkrykwoord Bediening
First National Bank, Bredasdorp
Cheque Account
623 875 482 44