L'Agulhas Bowls Club Pretdag

Vakansie Toernooi

Geborg deur Tolbos.

Datum: 21 desember 2019
Tyd: 13:00 vir 13:30
Koste: R50.00 per persoon
Drag: Informeel, gladde sool skoene of kaalvoet
Formaat: Viere

‘n Span bestaan uit 2 geaffilieerde rolbalklubspelers en 2 spelers wat nog nooit by ‘n klub geaffilieer was nie.

Kontak L’Agulhas Bowls Club vir meer inligting.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places