Revitalise your logo

Revitalise your logo

LLG Graphic Design

Revitalise your logo!

Has your logo stood the test of time? Or is it time to put some energy back into your brand? It is very difficult, almost impossible, to create a timeless logo. Each new season and decade brings with it certain lifestyle and environmental changes. And sometimes, well, it pays to keep up with the times.

Om jou besigheid se logo of ‘brand’ (ek gesels meer hieroor in ‘n volgende artikel) te omskep beteken nie noodwendig ‘n heeltemal nuwe ontwerp! Enige ontwerpe wat sy sout werd is, hoef slegs ‘n paar elemente van die logo te verander en siedaar! – ‘n ‘nuwe’ logo wat die volgende paar jaar jou besigheid sal reflekteer as professioneel en modern.

Doen jouself die guns en prober die volgende: Maak ‘n goeie kwaliteit uitdruk van jou besigheid se logo. Neem dit na jou gunsteling winkel en vra elke tweede person se opinie. Bereken die resultate!

If you are not satisfied with the result – contact me today for a consultation on how I can help you spruce up your logo!

Meer hieroor en nog baie ander belangrikke inligting oor die wêreld van grafiese ontwerp en professionele drukwerk, besoek gerus my webtuiste – www.llgdesign.co.za. Of kontak my by 083 719 1110

Revitalise your logo

Joh-Mari van Heerden

New logos, re-vamping old logos, graphic design or layouts, and any printed promotional material - I can help your business!

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Agulhas!
Read More