Fri, Nov-30, 19H00 - Sun, Dec-02, 22H00
Die Jeug kamp in Struisbaai nooi JOU na ‘n onvergeetlike naweek vol smul lekker kos, jollige musiek en opwindende sprekers! Staan self ‘n kans om ‘n prys te wen met ons looitjie trekking. Almal welkom, jonk en oud!
Ons hoop om jou daar te sien!
Kliek op “meer inligting” vir ‘n volledige program van die naweek se aktiwiteite.