Seeff Struisbaai

Seeff Properties - Struisbaai/Agulhas

Seeff Properties - Struisbaai/Agulhas

Seeff Struisbaai

Geagte Huisbewoner

DINK U DAARAAN OM TE KOOP, VERKOOP OF HUUR?

 

Seeff, een van die mees toonaangewende en professionele maatskappye in die residensiële eiendomsmark in Suidelike Afrika, doen reeds 51 jaar lank besigheid.

 

Ons bied uitstekende en persoonlike diens terwyl ons terselfdertyd die ervaring en ondersteuning van ‘n internasionale handelsmerk  aan ons kliënte kan bied.  Daarmee saam kom die versekering dat eiendomstransaksies spoedig afgehandel word en dat jy te alle tye van uitmuntende diens verseker kan wees.

 

Lori beskik oor 38 jaar ondervinding – residensieel, kommersieel en industrieel - in die eiendomsmark. Hy is vir die afgelope 22 jaar die eienaar en prinsipaal van Lorimer Property Brokers. Lori spesialiseer in Eiendomsreg en Deeltitelskema-bestuur waarin hy by die Universiteit van Kaapstad gekwalifiseer het. Skakel Lori op  082 468 0657 of stuur ‘n e-pos aan agulhas@seeff.com

Elaine beskik oor 20 jaar ondervinding in uitvoerende bestuur sowel as in spesiale projekte in die finansiële korporatiewe wêreld. Sy beskik ook oor 13 jaar (vier jaar in Napier en die Overberg) ondervinding in die eiendomsmark. Skakel Elaine op 082 638 2041 of stuur ‘n e-pos aan struisbaai@seeff.com

 

Dale beskik oor 8 jaar ondervinding in kommersiële en residensiële eiendomsverkope. Dale kan as ‘n oorpresteerder beskryf word – sy vele suksesse en sy diensgedrewe etiek (wat hom van ander agente onderskei) kan aan sy ywerige belangstelling in die eiendomsmark toegeskryf word. Skakel Dale op 074 170 4158 of stuur ‘n e-pos aan dale.versfeld@seeff.com

 

By Seeff onderneem ons om te alle tye met algehele toewyding ‘n ongeëwenaarde professionele diens te bied; dit sluit in volkome eerlikheid, integriteit en entoesiasme. Ons handhaaf te alle tye die hoogste etiese standaard.

Skakel ons gerus – of besoek ons kantoor - om u eiendomsbehoeftes te kom bespreek.

Vriendelike groete

 

Lori Hodgson

Eienaar en bestuurder

 

Seeff Struisbaai

Seeff Properties - Struisbaai/Agulhas

Seeff Struisbaai

Seeff Properties offers: * Years of hands-on and in-depth knowledge of the South African property market * Highly trained experts on South African property operating out of a network of individually licensed and run real estate agencies * Constantly revolving stock of the best South African real ...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Agulhas!
Read More

Recent Posts

Tide Table - Struis Bay - April

Tide Table - Struis Bay - April

With its rich fishing grounds Struis Bay is one of the most sought after holiday destinations on the East Coast. Visit us this Easter on the main swiming beach at our mobile office, our friendly agents will direct you to the sights to see as well ...

Seeff Struisbaai
Plot in prime position

Plot in prime position

Unique plot in Struisbaai...

Seeff Struisbaai
Plot in sought after estate

Plot in sought after estate

Build your very own fisherman's cottage in this popular estate...

Seeff Struisbaai