Soetendalsvlei en Vleiande-Uitstalling

Die Soetendalsvlei word met reg die geografiese fokuspunt van die Strandveld genoem. Dit is die mees suidelikste meer in Afrika, die tweede grootste varswatermeer in Suid-Afrika en die grootste varwatermeer met 'n uitloop in die see by De Mond in Suid-Afrika. In 2022 is die twee noordelike gedeeltes van Soetendalsvlei aangekoop om deel te word van die Agulhas Nasionale Park.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places