Verskeidenheidskonsert

Zoetendal Akademie bied aan Verskeidenheidskonsert! Die drie klein varkies, Mango groove, en vele meer sal deur Zoetendal Akademie leerders opgevoer word. Kaartjies is slegs R50 vir volwassenes en R30 vir kinders onder 13 jaar. Kaartjies sal beskikbaar wees by Zoetendal Akademie of by die deur op die aand. Kos en verversings sal ook beskikbaar wees. Sien julle daar!

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places