Zoetendal Kombuis beïndruk by NAMPO Kaap!
Van 11 - 14 September het die Zoetendal Kombuis by NAMPO Kaap gewys wat gasvryheid regtig beteken.

Baie trots op ons leerders by Zoetendal Akademie / Academy!
Elri Van Der Merwe in graad 2 het in Feb 2024 deelgeneem aan al drie Boland/Wynland branderplank proewe by Strand. Sy het 'n 2de plek behaal in die O/8 dogters afdeling. Baie geluk, Elri!
'n Groot geluk aan Miry Van Zyl wat gekies is vir die Boland/Wynlandspan in die O/14 dogters afdeling om op 22/23 Maart 2024 in die Inter Provinsiale Grom Kampioenskappe in Muizenberg deel te neem. Ons ondersteun jou al die pad, Miry!
Zoetendal Akademie / Academy in L'Agulhas is an independent, dual-medium school offering quality education from Grade RR to Grade 7. Fully accredited by the Western Cape Education Department (WCED) and UMALUSI, Zoetendal Akademie / Academy follows a rigorous, CAPS-aligned curriculum that combines ac...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreVan 11 - 14 September het die Zoetendal Kombuis by NAMPO Kaap gewys wat gasvryheid regtig beteken.
Die jaarlikse Zoetendal Akademie Proe-Aand was ‘n reuse sukses.
Deur die hele Suid-Afrikaanse Lugmag word daar jaarliks in Mei gedenkdiens gehou op al die basisse.
Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre "Kulu" Cruywagen, Ons Nuwe Hoof!
Die atmosfeer was elektries en die reuke was verleidelik tydens die onlangse Zoetendal Akademie Proe-Aand.