Trots op Prestasies: Leerders by Zoetendal Ak...
Baie trots op ons leerders by Zoetendal Akademie / Academy!
Hierdie vier Graad 3 leerders het Saterdag die 11de Junie aan die Overberg Eisteddfod in Hermanus deelgeneem. Hulle het gediggies voorgedra. Van links: Ane Donald het ‘n A+ verower, Zanita Dunn ook ‘n A+, Bethelou Badenhorst van Tonder ‘n A en Sydney Daniel ‘n Cum Laude.
Baie geluk meisies, ons is sommer baie trots op julle!
Zoetendal Akademie / Academy is a dual-medium, primary school in Agulhas. The non-profit organisation aims to create a safe, happy and stable environment for learners between the ages of four and 13. At Zoetendal Akademie / Academy, education is coupled with art, culture, sport and extramural acti...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie trots op ons leerders by Zoetendal Akademie / Academy!
Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre "Kulu" Cruywagen, Ons Nuwe Hoof!
Die atmosfeer was elektries en die reuke was verleidelik tydens die onlangse Zoetendal Akademie Proe-Aand.
Zoetendal Academy, our local school, is set to inspire the community with their upcoming art exhibition titled "Creative Connections".
Zoetendal Akademie, 'n bekende plaaslike skool, is gereed om die gemeenskap te betower met hul kunsuitstalling getiteld "Kreatiewe Verbindings".
Leila Donald, 'n graad 7-leerling van Zoetendal Akademie in Agulhas, is vir die Suid-Afrikaanse Skopbokskampioenskap se 2023-span gekies.