Blog

BREDASDORP / ELIM TENDER VIR DIE KOOP VAN DIE PLAAS ZOETENDAL

BREDASDORP / ELIM TENDER VIR DIE KOOP VAN DIE PLAAS ZOETENDAL

Zoetendal Wine Farm

BREDASDORP / ELIM TENDER VIR DIE KOOP VAN DIE PLAAS ZOETENDAL

Tender sluit om 12:00 io Vrydag, 4 Desember 2020.

n Unieke geleentheid om te tender vir die koop van die volgende pragplaas, met baie water, gelee in die gesogte area tussen Bredasdorp en Elim.

Gedeelte 26 van die Plaas Modder Valley 240 

GROOT: 125,6582 Hektaar

• Woonhuis (5 slaapkamers)

• Werkswinkel met garage (geen krag)

• Wynkelder met proelokaal (3 fase krag)

• 3 Wendy huise (Eskom krag)

• 30km vanaf Bredasdorp

• 2,5 km vanaf Elim

• Water vanaf die Nuwejaars Rivier

• 60 Hektaar vleiland

• 65 Hektaar bewerkbare grond waavan 30 hektaar onder besproeiing en 13 hektaar wingerd (ongeveer 1,3 hektaar Shiraz en ongeveer 11,7 hektaar Sauvignon Blanc)

Tenderdokumente beskikbaar by Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Prokureurs.

BREDASDORP / ELIM TENDER VIR DIE KOOP VAN DIE PLAAS ZOETENDAL

Zoetendal Wine Farm

Zoetendal Wine Farm just outside Elim is a destination wine farm suitable for the whole family. Other than being the home of delicious red, white and rosé wines, the farm is host to a range of easy drinking craft beers. Stock up on traditionally cured cold meats, homemade preserves and handcrafted ...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Agulhas!
Read More

Recent Posts

Cured Meat Delivery

Cured Meat Delivery

Our products are available at Varsmark in Bredasdorp, as well as Caledon Butchery in Hermanus.