Net ‘n hanetree van Barrydale in die Klein Karoo, op die bekende R62-roete, nooi ‘n private klip kothuis jou om te vergeet van die daaglikse mallemeule. Veilig geleë in die berg-omringde Doornriviervallei tussen vrugteboorde, bied die Appelhuis ‘n unieke plaaswegbreek ervaring, stilte, vars lug en wandelroetes. Dit kan ook as basis gebruik word om Barrydale & die R62 se vele besienswaardighede te ontdek.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Operating Times Click Here
  • Address Click Here

Map

Nearby Places