Muskadelfees op Barrydale

Vickie de Beer - Die Laaste Muskadel Fees-ete - Boek nou!

Vickie de Beer is die veelbekroonde kosredakteur van Rooi Rose en wenner van meer as een Galliova prys as beste kosskrywer in die land. Sy is 'n produk van die Institute of Culinary Arts van Stellenbosch en skywer van drie uitstaande kookboeke. Haar triomf boek is The Low Carb Solution for Diabetics wat sy geskryf het toe daar ondek is dat haar seun, Lucca, 'n diabeet is. Hiervoor het sy die Sunday Times Cook Book of the Year Award 2015 gewen. Vickie is sjarmant, innemend en 'n aand met haar is 'n aand van grasie en elegansie en dis iets wat mens deesdae slegs by uitsondering aantref.

Alles-insluitende prys - R500.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Business Information

Op die Spyskaart

Op die Spyskaart

Hoofsaaklik Allesverloren Muskadel, maar ook Shiraz en ander wyne uit hierdie stal

Voorafhappie

  • Muskadelkelkie met Brie op Brioche afgerond met kwepers in muskadel geposjeer

Voorgereg

  • Eendlewerpatee met muskatjellie en amandelbrood-Melba

Hoofgereg

  • Varkrafeltjievleis met soetpatat en groente

Nagereg

  • ‘n Proesel kultuur van oor die water: Tarte Tatin met Gorganzola roomys

Gallery

Map

Nearby Places