Renosterbos Extreme 2016

Vanjaar vind Renosterbos Extreme plaas op 24 September 2016 op die Moreson Estate, in Sprigg Straat, in Barrydale. Al die roetes begin en eindig op die terrein en neem die deelnemers oor “berge en dale” en deur van die plaaslike boere se plase. Deelnemers kan uitsien na “single track” bergpaaie sowel as lekker stowwerige grondpaaie. Hulle sal omring word deur die unieke natuurskoon waarvoor die Klein Karoo so bekend is.

Renosterbos Extreme is ‘n fondsinsameling vir gemeenskapsprogramme in Barrydale en is ‘n nie-winsgewend organisasie.

- MTB Roetes: 47km – R180 | 20km – R150 | kiddies 5km funride – R30
- TRAIL Roetes: 20km – R150 | 13km – R130 | 5km family funwalk – R50

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places