Cape Agulhas > Bredasdorp > Things To Do > Events > Special Events

Boekbekendstelling van Piet van As

Boekbekendstelling van Piet van As
  • (20)

'n Bek vol Strandveld kom Black Oystercatcher toe!

From : June 16 2018 10:30

To : June 16 2018 14:00

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Piet van As se langverwagte versameling kortverhale, sketse en gedigte – ‘n Bek vol Strandveld. Kom geniet ‘n staaltjie of twee van oom Piet saam met ‘n ligte versnapering. Middagete na afloop van bekendstelling, bespreking by Black Oystercatcher Wines Restaurant.

Ons sien uit om die spesiale geleentheid met julle te deel.

  • (20)

Contact Details

 

Business Info

  • Address: Click Here

Map

Nearby Places