Wheel Alignment
BP Kwik ń Go Bredasdorp offers wheel alignment for small vehicles to light trucks.
Hierdie gevestigde maatskappy beskik oor die volgende uitdagende posisie vir n energieke, dinamiese individu met uitmuntende bestuursvaardighede en bo-gemiddelde menseverhoudinge.
• Graad 12 sertifikaat.
• Ondervinding in werkswinkel (Tyre Fitment Centre).
• Goeie kommunikasie vaardighede, ondersteun deur uitgebreide rekenaarvaardighede - met n "hands-on" benadering.
• Die suksesvolle persoon moet stelsel gerig wees.
• Moet n eerlike persoon wees met sober gewoontes.
• Dag tot dag operasionele beplanning en bestuur van werkswinkel (rybaan en kafee).
• Elke tweede naweek/Saterdag werk en op bystand.
• Aankope en bestellings.
• Kwotasies en fakture, voorraadbeheer.
Vergoeding en pakket sal bespreek word voor onderhoud gevoer word, indien CV aansoek kwalifiseer.
Sluitingsdatum vir aansoeke is 10 Desember 2020.
Indien u binne 2 weke na sluitingsdatum geen terugvoering ontvang het nie neem aan dat u aansoek onsuksesvol was.
Stuur u volledige CV met kontakbare verwysing na sonette@bpkwikngo.co.za
Kwik ń Go Bredasdorp is the ‘garage to-go-to’ for local residents and those travellers needing fuel, fitment services and on-the-go grocery essentials. Other than a 24-hour fuel station powered by one of the world’s leading petrol and diesel retailing giants, BP, Kwik ń Go Bredasdorp offers ...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBP Kwik ń Go Bredasdorp offers wheel alignment for small vehicles to light trucks.