Blog

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Independent Fire Services

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Kom ons gesels oor wat ‘n vuur veroorsaak en wat ons kan doen om dit te voorkom. Die elemente van ‘n vuur kan vergelyk word met ‘n driehoek. Die drie punte wat nodig is om ‘n driehoek te vorm is, is die oorsaak van ‘n brand.  Dit sluit in; hitte, lug en brandstof. As daar een van hierdie elemente ontbreek, kan ‘n vuur nie ontstaan nie. 

 
HITTE

Hitte kan bestaan uit verskeie bronne. Dit kan gegenereer word deur vonke van sweisbedrywighede, sigaretstompies, elektriese kortsluiting, stukkende bedrading, wrywing van elektriese gereedskap of warm uitlaatpype. 

 
BRANDSTOF

Brandstof sluit in; vloestof, soos petrol, oplosmiddels of soliede vorms soos papier, hout en selfs gas. 

 
LUG

Lug is die derde element van die vuur driehoek en bevat stuurstof wat nodig is om ‘n vuur te onderhou. Lug is gewoontlik teenwoordig. Soms is ons gelukkig as daar nie genoeg lug is om ‘n brand aan die gang te hou nie. 

 
ELIMINEER DIE DRIEHOEK

Kom ons gesels oor wat ons kan doen om te verhoed dat ‘n vuur plaasvind. Onthou, as jy enige van hierdie elemente verwyder, sal dit nie nodig wees om ‘n vuur te moet blus nie. Jy kan help om brande te voorkom deur die volgende toe te pas: 

  1. Die handhawing van ‘n netjiese en skoon werksarea (geen opeenhoping van rommel). 
  2. Om olie of verfwerk lappe in metaal houers te plaas. 
  3. Hou asb by ‘Geen Rook’ tekens. 
  4. Hou alle brandbare materiaal weg van oonde of ander bronne wat brande kan veroorsaak. 
  5. Enige brandgevare moet jy rapporteer, as jy dit nie kan uitskakel nie. Soos elektriese gevare. 
  6. Reel koue weer verwarmingstoestelle. 
WEET WAT DIE ELEMENTE IS 

As jy weet wat die elemente van ‘n brand is, is dit maklik om brande te beheer of te voorkom. Onthou die elemente is; hitte, lug en brandstof. Wanneer jy hierdie elemente teenwoordig vind, moet jy versigting optree – dit kan die oorsaak van ‘n brand wees. 

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Independent Fire Services

Independent Fire Services in Bredasdorp is a SABS approved health and safety business that works closely with local fire departments as well as health and safety authorities throughout South Africa. The main focus points of Independent Fire Services include occupational health and safety services an...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Recent Posts

Safety Talk: Chronic Illness

Safety Talk: Chronic Illness

The following Safety Talk focusses on chronic illnesses.

Veiligheidsgesprek: Chroniese Siektes

Veiligheidsgesprek: Chroniese Siektes

Die volgende Veiligheidsgesprek fokus op Chroniese siektes.

Veiligheidsgesprek: Bom of Ander Bedreigende Reaksie

Veiligheidsgesprek: Bom of Ander Bedreigende ...

Die volgende Veiligheidsgesprek fokus op Bom en ander bedreigende reaksie.

Safety Talk: Bomb or Other Threat Response

Safety Talk: Bomb or Other Threat Response

The following Safety Talk focusses on bomb or other threat responses.

Rainbow Car Wash

Rainbow Car Wash

Interior Cleaning, Body Wash & Hand Polishing.

Safety Talk: Fire Prevention

Safety Talk: Fire Prevention

The following Safety Talk focusses on fire prevention.