Blog

Veiligheidsgesprek: Brand Veiligheid

Veiligheidsgesprek: Brand Veiligheid

Independent Fire Services

Veiligheidsgesprek: Brand Veiligheid

Ons lees of hoor dikwels van brande wat werksplekke, huise en woude vernietig en mense / diere beseer of dood maak. Vure begin met die regte kombinasie van hitte, brandstof en suurstof. Selfs die kleinste brand kan skade veroorsaak. 

 
Wat is op die spel? 

Brande veroorsaak verlies/skade in die vorm van: 

  • Eiendom verlies of skade - dit beteken dat jy jou werk kan verloor as jou maatskappy afbrand tot op die grond. 
  • Kriminele oortreding - jy kan skuldig bevind word aan strafbare manslag as jy ‘n brand begin het, waar mense dood is. 
  • Beserings - jy kan ernstige brandwonde of ander beserings aan mense veroorsaak en aangekla word vir nalatigheid. 
  • Omgewing verlies of skade - jy kan skuldig bevind word aan die verlies van natuurlike hulpbronne, bome, plante, diere ens. 
Wat is die gevaar? 
  • Jou maatskappy kan dalk toe maak en jy en jou mede-werkers kan julle werk verloor. 
  • Jou maatskappy kan nie in staat wees om met produksie voort te gaan vir ‘n lang tyd nie en jy en jou mede-werkers op ‘n “short time” gesit word– tot die skade herstel is. 
  • Dit kan jou dood kos. 
  • Jy kan erg verbrand, wat letsels of permanente skade (soos die verlies van ‘n arm of been) kan veroorsaak. 
Hoe om jouself te beskerm 

Hier is vyf dinge wat jy moet weet: 

  1. As jy rook, maak seker dat jy jou sigaret dood maak en in ‘n asbak gooi. 
  2. Moet nooit rook in ‘n gebied waar daar ‘n kombinasie van hitte, brandstof of suurstof is nie. 
  3. Moet nooit ‘n olierige lap naby enige iets plaas wat hitte genereer nie. Die kombinasie van die olierige lap (brandstof) en die hitte van die masjien, kan ‘n vuur begin. 
  4. Moenie papier of lêers  naby elektriese kabels stoor nie. 
  5. Vra jouself altyd die vraag: kan hierdie situasie ‘n vuur begin? 
Veiligheidsgesprek: Brand Veiligheid

Independent Fire Services

Independent Fire Services in Bredasdorp is a SABS approved health and safety business that works closely with local fire departments as well as health and safety authorities throughout South Africa. The main focus points of Independent Fire Services include occupational health and safety services an...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Recent Posts

Rainbow Car Wash

Rainbow Car Wash

Interior Cleaning, Body Wash & Hand Polishing.

Safety Talk: Fire Prevention

Safety Talk: Fire Prevention

The following Safety Talk focusses on fire prevention. 

Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming

Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming

Die volgende Veiligheidsgesprek fokus op brandvoorkoming.

Safety Talk: Fire Safety

Safety Talk: Fire Safety

We often read or hear about fires that destroy workplaces, homes, forests and kill/injure people and animals.

Safety Talk: Fire Triangle

Safety Talk: Fire Triangle

The following Safety Talk focusses on the fire triangle.

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Die volgende Veiligheidsgesprek fokus op die vuur driehoek.