Blog

Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming

Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming

Independent Fire Services

Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming

Rook alarms 
  • Installeer rook alarms in elke vertrek, buite elke vertrek en op elke vlak van die gebou. Die beste beskerming is om die rook alarms met mekaar te verbind, sodat as een af gaan, gaan almal af. 
  • Toets die rook alarms ten minste een keer per maand met behulp van die toets knoppie. 
  • Vervang die rook alarm elke 10 jaar. 
  • Maak seker dat almal die geluid van die rook alarms kan hoor. 
  • Maak seker jy het ‘n noodplan. Daar moet ten minste twee maniere wees om uit elke vertrek te kom, indien moontlik en ‘n vergarderingspunt buite. Oefen jou noodplan twee keer per jaar. 
  • Wanneer die nood alarm af gaan, gaan uit en bly buite. 
Elektries
  • Hou lampe en gloeilampe weg van enige iets wat kan brand. 
  • Vervang stukkende en beskadigde elektriese drade. 
  • Gebruik verlengingskoorde net tydelik. 
  • Kontak ‘n gekwalifiseerder persoon wanneer jy sukkel met elektriese probleme, soos gesmelte drade, verkleurde mure en warm afsetpunte, flikkerende ligte of wanneer jy brand reuke ervaar. 
Rook 
  • Wanneer jy rook, rook buite. 
  • Waar jy rook, gebruik die pen stewige asbakkies. 
  • Moet nooit in ‘n gebou rook waar suurstof gebruik word nie. 
  • Bere vuurhoutjies en aanstekers op veilige plekke. 
Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming

Independent Fire Services

Independent Fire Services in Bredasdorp is a SABS approved health and safety business that works closely with local fire departments as well as health and safety authorities throughout South Africa. The main focus points of Independent Fire Services include occupational health and safety services an...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Recent Posts

Rainbow Car Wash

Rainbow Car Wash

Interior Cleaning, Body Wash & Hand Polishing.

Safety Talk: Fire Prevention

Safety Talk: Fire Prevention

The following Safety Talk focusses on fire prevention. 

Safety Talk: Fire Safety

Safety Talk: Fire Safety

We often read or hear about fires that destroy workplaces, homes, forests and kill/injure people and animals.

Veiligheidsgesprek: Brand Veiligheid

Veiligheidsgesprek: Brand Veiligheid

Ons lees of hoor dikwels van brande wat werksplekke, huise en woude vernietig en mense / diere beseer of dood maak.

Safety Talk: Fire Triangle

Safety Talk: Fire Triangle

The following Safety Talk focusses on the fire triangle.

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Veiligheidsgesprek: Vuur Driehoek

Die volgende Veiligheidsgesprek fokus op die vuur driehoek.