Vir die hele gesin!

Wed, Nov-23, 17H30 - Sat, Nov-26, 13H00

Die 2016 KERS-MARKietie word aangebied deur die NG Kerk Bredasdorp en is gerig op geskenke vir Kersfees en daarom word gepoog om so ‘n wye verskeidenheid as moontlik aan te bied. Pret vir hele gesin – kom geniet `n saamsing Kerssangdiens Woensdagaand met Eben van Lill & Orkes (Hamburger & Chips) @ R50pp

Die markie sal bestaan uit geskenke, eetgoed, springkasteel, sand art, brandweer spuit skuim Vrydag 15:00 – 18:00, monkeynastics, kersbome, dekor en ander mooigoed.

Contact Details

  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Maps