Hoërskool Bredasdorp bied jaarliks hierdie spog geleentheid aan waar leerders hul skoonheid en kreatiwiteit kan wys!
Die aand bestaan gewoonlik uit vier kategorieë waar die leerders hul dagdrag, sportdrag, temadrag asook formele drag moet vertoon.
Die tema sal nog bekend gemaak word. Kaartjies sal beskikbaar wees vanaf Februarie 2020.