Thu, 02/02/2017, 14H00 - Sat, 04/02/2017, 20H00

Ou Bredasdorp skou met stalletjies, perdeskou, water wurms, pret park vir oud en jonk, ponie ritte, foodcourt met kroeg, gaskunstenaar Chris Els, potjiekoskompetisie, foam sokkie, afval ete, lan games, trompoppies, line dansers, jagluiperd en vele meer!

Toegang Donderdag - R5 vir almal
Vrydag en Saterdag - R15 skoliere en R35 vir volwassenes

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places