Client Reviews
See what our clients have to say about their experience with Pennydrop Training Solutions.
Voel jy vasgevang en rigtingloos?
Dink jy soms: “Is dit regtig al? Ek voel asof ek my doel verloor het.”
“Ek het vir ander gesorg - wanneer is dit my beurt om op myself te fokus?”
“Ek weet ek het nog soveel om te bied, maar ek weet nie waar om te begin nie.”
“Ek wil ‘n verandering maak, maar vrees en selftwyfel hou my terug.”
Dan is dit NOÚ die tyd om in jouself te belê! Hierdie werkswinkel is vir vroue tussen 45 en 60 wat gereed is om tweede kanse te omarm, hul lewens te herdefinieer en ‘n splinternuwe begin te maak!
Datum: 13 Maart 2025
Tyd: 08h45 - 13h00
Plek: Cradockstraat 15, De Zalze, Stellenbosch
Koste: R850 p.p. (insluitend ete & verfrissings)
Wat kan jy verwag?
Spreker 1: Sulinda Muller (MALAKI. Second Chances)
Omarm jou erfenis - Jou verlede is nie ‘n las nie; dit is ‘n fondament. Leer hoe om jou reis te eer en jou ervarings in boustene vir sukses te omskep.
Spreker 2: Susan Bezuidenhout (Pennydrop Training Solution)
Die Pad Vorentoe - 5 Stappe na ‘n Florerende Toekoms:
• Vind balans op die pendulum van verandering en groei
• Prioritiseer persoonlike ontwikkeling rondom die 3 asse van groei
• Oorbrug die gaping tussen stagnasie en vooruitgang
• Verwesenlik jou volle potensiaal
• Stel ‘n werkbare aksieplan vir jou eie groei op
Vir wie is hierdie werkswinkel?
Vroue wat gereed is om hul drome te herontdek, hul lewensdoel te omhels en ‘n nuwe, betekenisvolle rigting in hul lewens te neem.
Jou volgende hoofstuk begin NOU! Is jy gereed om die bladsy om te blaai?
RSVP teen 28 Februarie 2025.
Pennydrop Training Solution is a Bredasdorp-based company founded by Susan Bezuidenhout, a specialist in behaviour, skills and personal development. Rooted in industrial psychology and guided by the principles of John Maxwell and Kobus Neethling, Pennydrop Training Solution designs and delivers tran...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSee what our clients have to say about their experience with Pennydrop Training Solutions.
EVA is nou weduwee … die eerste een in haar vriendekring ...
When I take my daily walk, I am usually accompanied by a very dear friend of mine.
A message to Garcia - would I have been the chosen messenger?
This tongue-in-the-cheek inference that ‘Denial is NOT a River in Egypt’ certainly caught my attention!
As many of you may know, Ratanga Junction was an amusement park located in Century City, Cape Town in South Africa.