Cape Agulhas > Bredasdorp > Businesses > Medical Services

SUIDEROORD TEHUIS VIR BEJAARDES

Suideroord Tehuis vir Bejaardes

Suideroord Tehuis vir Bejaardes
  • (20)

Suideroord ACVV Tehuis vir bejaardes huisves met sy kamers, annekshuise en woonstelle ongeveer 153 ouer persone. Die Tehuis is geleë in Bredasdorp. 'n Pragtige, rustige, plattelandse Overbergse dorp. Mediese en ander noodsaaklike aktuele dienste vir ouer persone is daagliks beskikbaar en die bekostigbare eenheidskoste maak dit n aantreklike opsie vir toekomstige afgetredenes.

More Info
  • (20)
More Info

Contact Details

 

Business Info

  • Address: Click Here

Gallery

Map

Nearby Places