'n Intieme kuier met toonkrullekker stories en musiek uit die pennevrug van Stef Kruger, Petronel Baard en die manne van Soetmelk. Sang, harmoniƫ, kitare, perkussie, klavier, bas en mondfluitjie wat drie keer so lekker saam klink. Moenie uitmis nie, kom kuier saam! Kaartjies R200 met 'n ligte ete ingesluit.
Alle Covid 19 Protokols in plek, bespreking dus noodsaaklik.