Kom geniet twee aande van Goue Ou Treffers. Ek neem julle op n "trip down memory lane" en ruk n paar hase uit die hoed uit. Moet dit nie mis nie. Sien julle daar!
Donderdag, 31 Januarie 2019 @ 17:00 tot 22:00.
Vrydag, 1 Februarie 2019 @ 19:00 tot 23:00.