Die Lollos span kom kuier bietjie in Caledon met hul nuwe Lollos 8 Skaterlag vertoning! Vrydag middag, 4 November om 17:00 by Laerskool Overberg se skoolsaal.

Vir kaartjies & inligting stuur 'n epos met jou:
- Naam & Van
- Kontak Nommer
- Hoeveel kaartjies jy soek vir Caledon (noem spesifiek Caledon - ons het vertonings in verskillende dorpe).

Kaartjies is R80pp. Babas onder 1 jaar is gratis. Beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places