Kom stap saam en deel in die pret om met jou kaalvoete in die maanlig op die strand te stap terwyl die son in die weste sak en die maan in die ooste opkom.

Bring n eet en drink dingetjie saam. Asook jou viervoet kind aan n leiband. Ons begin met n lekker koppie koffie by die Herbarium oorkant die Rooibier, en van daar af vat ons die pad strand toe in die rigting van die stukkie strand genaamd #DieKombuis. Moenie uitmis op hierdie een nie!

Prys: R30 (kinders onder 12 - gratis)

Alle fondse gaan na die WildnFree organisasie.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places