Adrian Hage & JC de Leeuw Rugby Toer Italie 2019

Ons is tans besig met ‘n fondsinsameling vir twee oud- Gansbaai leerders, Adrian Hage en JC de Leeuw wat gekies is om deel te wees van die WP Uitnodiging span na die 45 Aldo Milani Toernooi in Rovigo Italy.

Daar is egter aansienlike kostes betrokke, maar dit is 'n ongelooflike geleentheid vir die seuns.
Daarom is besluit om 'n hamburger verkope te hou om die kostes te dek.

Koste R60.
Koop jou Kaartjies voor 26 Oktober 2018.

Hamburger, chips en sous van jou keuse
(Kaas,sampioen of peper)

Byvoorbaat dankie vir elkeen se ondersteuning!


Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places