De Kleine Gansies Kleuterskool

Blog: Golf Day hosted by De Kleine Gansies (12 Sept 2015)

Published: 15 May 2015
By:De Kleine Gansies

De Kleine Gansies bied aan ‘n 4 span (4 ball, better ball) gholf kompetisie vol verassings op 12 September.

Die spel bestaan uit 18 putjies.  

Vir die senuwees wat knaag sal daar  ‘n “warmgat”  sommer by die afslaan wees.  

Op die baan staan ons gansie mammas reg met ‘n “hapgat” en ook ‘n “natgat” alles ingesluit by die inskrywingsfooi.

Prys R175 per persoon 

Recent Posts

12 September 2015 - ...
Published: 16 July 2015
By: Kleine Gansies

Gansies, gansies stap in ‘n ry; 1 2 3 hier k...

Burger Dag 19 Junie ...
Published: 28 May 2015
By: De Kleine Gansies

Bestel jul burgers vir die 19de Junie! Slegs R20 v...

Hight Tea with Chata...
Published: 15 May 2015
By: Kleine Gansies

Hight Tea on the 12th of September with the theme ...

Family Day - Golf, H...
Published: 15 May 2015
By: De Kleine Gansies

Family Day De Kleine Gansies are hosting a family ...