Bome vir Kusgebiede

Bome vir Kusgebiede

Pearly Beach Conservancy

In ‘n baie interessante artikel wat in Die Burger op 26 Oktober 2013 verskyn het, sê Ernst van Jaarsveld dat die Weskus nie van nature hoë inheemse bome het nie weens die omstandighede, wat natuurlik ook van ons kusgebied waar is.


Die wind is ‘n groot probleem en die natuur laat die inheemse bome by plaaslike toestande aanpas. Inheemse bome wat wel hoog groei, is geelhout (P. falcatus), Baviaanskloofseder (Wilddringtonia schwarzii) en die boskiepersol (Cussonia sphaerocephala). Maar volgens Ernst soek eersgenoemde en laasgenoemde beskutte bostoestande om ‘n goeie hoogte te bereik, en die seder groei die beste in beskutte klowe. Dus nie bome wat vir ons gebied aanbeveel kan word nie.

Maar die volgende bome kan goed aard aan die kus: worsboom (Kiggelia africana), wildevy (Ficus burkei) en Kaapse koraalboom (Eryhtrina capensis). Die volgende bome is volgens Ernst die beste keuse: Kusvaalbos (Brachylaena discolour), kanferbos (Tarchonanthus littoralis), melkhout (Sideroxylon inerme), aasvoëlbessie (Maurocenia frangula), seeghwarrie (Euclea racemosa) en rooimelkhout (Mimusops cafra). Genoeg om enige mens dadelik aan te moedig om inheemse bome vir ons nageslag aan te plant!

Bome vir Kusgebiede

Pearly Beach Conservancy

We see Pearly Beach as a CONSERVATION COMMUNITY reinforced by a CONSERVANCY to which every property owner is invited to belong.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Houses of Dyer Island

The Houses of Dyer Island

One of the most frequently asked questions on our tours is “What are the houses for?”

Is coffee healthy?

Is coffee healthy?

People who consume at least four cups of coffee daily has a 64% lower risk of early death...

Gansbaai Pharmacy
Cisca & Frikkie Wedding

Cisca & Frikkie Wedding

I had the privilege to photograph the wedding of Cisca & Frikkie.

Cheetah Camp

Cheetah Camp

Our cheetah camp has started to take shape!

Give yourself a break!

Give yourself a break!

It's summer time, who said that the fun is over...

Marine Big 5 Tours  - 18 January 2018

Marine Big 5 Tours - 18 January 2018

We had two trips out today, one in the late morning on our smaller vessel Whale Whisperer, and second on Dream Catcher...

See All Articles