Gansbaai: The Book - Byvoeglike Byname

Gansbaai: The Book - Byvoeglike Byname

Gansbaai Stories


Gansbaaiers se byname kan ‘n hele hoofstuk in hulle annale volmaak. Dis onmoontlik om te lank ongedoop te bly as jy enigiets besonders doen of is, soos wanneer jou mense geneig is om eenders te lyk, of almal ongewoon kort, lank, blas of bleek is. Ander familiebyname loop soms snaakse draaie: een ou Gansbaaier was glo effens kruppel, en het die naam “Mankie” gekry. Dis mettertyd verEngels tot “Monkey” vir sy stamgenote en later  weer terug verAfrikaans na “Bo’jaantjie”.

Ek slaan onlangs ‘n paar tennisballe by die laerskool met vriende. Een van hulle (‘n bal, natuurlik) spring oor draad en gaan lê in die pad.

Ons staan en kyk of iemand nie dalk die ding vir ons kan aangee nie, en inderdaad ry daar ‘n jong man verby.

“Haai!” skree ‘n Gansbaaise juffrou in ons geselskap, “Gaan haal daardie bal vir ons, man.”

Die jong man stop ewe gedwee, klim uit sy bakkie en gooi die bal terug vir ons.

“Hulpvaardige kêrel,” merk ek op. “Wie’s hy? Ken jy hom?”

 “Ja,” sê die juffrou, “sy naam is ‘Doggy’ ”.


If you would like to submit your own story and/or find out how to get involved in this project please visit our website for more information.

Gansbaai: The Book - Byvoeglike Byname

Gansbaai Stories

For those who have lived in or visited the quaint fisherman’s village of Gansbaai, it has secured itself a special place within our hearts. The friendly and welcoming residents makes you feel right at home and combined with the unspoiled nature, it truly is something special.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Toy Run

Toy Run

Info for Toy Run 

Saxon Lodge
BREAKING NEWS

BREAKING NEWS

The Art of Creativity Studio is now ONLINE

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

South Africa and Gansbaai remained in the spotlight at the World Travel Market London 2017.

November colour is green - #GansbaaiInColour

November colour is green - #GansbaaiInColour

Share your moment and win #GansbaaiInColour.

Lucky Winner

Lucky Winner

Lindi Wessels liked & shared the OK Foods facebook page and was the lucky winner.

OK Foods Gansbaai
Bou aan vrede en versoening

Bou aan vrede en versoening

Almal is moeg vir geweld in ons land. Bid vir vrede

NG Kerk Gansbaai
See All Articles