Gansbaai Interdorp Gholf Dag

Fun Dag! 24 Desember 2014 Almal welkom!

Kleinbaai teen Gansbaai teen De Kelders Teen Pearly beach teen Franskraal ens

Word in spanne ingedeel om die streekswenner te bepaal.

Die kompetisie is egter oor die veld m.a.w  die betterball telling is belangrik.

Baie pryse!!!!  

interdorp low res_1