12 September 2015 - Family Day

12 September 2015 - Family Day

De Kleine Gansies Kleuterskool

De Kleine Gansies Gholfdag – 12 September 2015

Gansies, gansies stap in ‘n ry; 1 2 3 hier kom hul Gholfdag verby. Ja, dis al weer daai tyd van die jaar. De Kleine Gansies se gholfdag vind plaas op die 12 September 2015 by die Kleinbaai Gholfklub. Soos in die verlede is die gholfdag deel van die gesinsdag wat onder andere ‘n Damestee en Kinderdagsorg  gaan insluit. Bestellings sal ook geplaas kan word vir heerlike gourmet hamburgers. Hou die media dop vir meer inligting rakende diè aktiwiteite.

Die inskrywingsgeld vir die Gholfdag beloop R 200 per persoon en 4 lede maak ‘n span vol. Die spel sal gespeel word as ‘n “4 Ball Better Ball Preferred Drive”. Hierdie gaan een heerlike sosiale dag wees vir die hele familie en vriende. Dit is ook die ideale geleentheid vir spanbou vir besighede asook vir professionele spelers.

Elke speler sal ‘n ‘goody bag’ ontvang met registrasie en daar gaan verskeie verrassings by van die 18 putjies wees. Groot pryse word uitgedeel vir die wenners! Daar is slegs beperkte plekke beskikbaar aangesien hierdie net ‘n oggend veld gaan wees.

Meer inligting en registrasie vorms kan verkry word by Mariana Smal by 079 9510 455 of by info@overbergonline.co.za

Ons hoop om jou daar te sien!

12 September 2015 - Family Day

De Kleine Gansies Kleuterskool

De Kleine Gansies Playgroup is a multi-cultural, bi-lingual preschool located in Gansbaai in the Western Cape. The school was originally established in 1986 by Mr and Mrs Pieterse. The school consists of 3 classrooms for children aged 2-3, 3-4 and 4-5, each with its own teacher and assistant. The vi...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Fixed Term Contracts - Playing with Fire

Fixed Term Contracts - Playing with Fire

Fixed term contracts are often greatly misunderstood and employers should be cautious when using this form of contract for anything else than it's intended purpose.

Labour Direct
Hoe om die risiko van borskanker te halveer

Hoe om die risiko van borskanker te halveer

Statiene halveer die risiko van borskanker en verhoog oorlewingsvooruitsigte.

Gansbaai Pharmacy
Feedback stargazing evening (13/01/2018)

Feedback stargazing evening (13/01/2018)

The small amount of cloud as the Sun disappeared below the western horizon did not put a damper on the Club's first stargazing...

Blog Update - 11 January 2018

Blog Update - 11 January 2018

Another early launch for Slashfin and as we headed out to sea, excited for what the day may bring...

January colour is brown - #GansbaaiInColour

January colour is brown - #GansbaaiInColour

With a new month and year comes a exciting new colour for our Instagram competition - Brown.

DIY Handy Hints #05

DIY Handy Hints #05

Here's how to get rid of dents in your wooden furniture!

Gansbaai Build It
See All Articles