Program vir die week van 21 Mei tot 27 Mei 2018
Vrydag 25 Mei 2018:
09:00—11:30 Markdag
Saterdag 26 Mei 2018
10:00 VKG Blompark Basaar
Eredienste: 27 Mei 2018
09:00 Gansbaai Kerk (Doop) Ds Willie Kotze
09:00 Gesinsdiens & Kategese Saal Dr Lisl Joubert
09:30 Pearly Beach Ds Dirk van Dyk
Huiskerk: Wyke D4, Blok FH, K2
Deuroffer: E Toerien Thailand
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More