Galjoen van 2.25 kg by Brandfontein

So  net voor die langnaweek het Daniël Jacobs hengelaars gewys daar is nog mooi galjoen te vang. Hy het hierdie knewel van 2,5 kg Saterdag met wonderwurm en 'n nr 2 hoek by Brandfontein gevang.