Burger Dag 19 Junie 2015

Bestel jul burgers vir die 19de Junie! Slegs R20 vir n heerlikge chicken burger. Indien jul besigheid meer as 20 bestel kom laai ons dit by jul deur af!

Vir kleiner bestellings is optel punte by De Kleine Gansies Skool of Gansbaai Gholf klub op volgende tye: 10:00, 12:30, 17:00! Ondersteun ons!

Vir bestellings kontak Gretha Hanekom

084 941 2276 of groenfontein@b360connect.co.za

burger day1