Gansbaai Business Chamber

Blog: Blood Donation / Bloedskenk

Published: 14 July 2015
By:Doulene Els

Did you know?

A single blood donation can save three people’s live and just in the Western Cape we need ±130 000 donated units a year!!!

We at the Gansbaai Business Chamber would like to challenge all Gansbaai Business men and women to DO SOMETHING REMARKABLE and DONATE BLOOD on 23 July 2015 @ 14:30 till 19:00.

Let us see how many blood donations we can get from Gansbaai and help save other people’s lives and possibly someday even your own.

Come on stand together as a community for the good of saving lives and be someone’s Hero.

So who will join the Gansbaai Business Chamber Committee on 23 July 2015 in the Pretorius Hall for a good deed? Make a big deal about it, in fact it is. Pop us a mail, send us a sms, tag us on facebook, and send us a selfie donating blood.

See you all there…

 

Het jy geweet?

Ñ enkele bloedskenking kan tot en met 3 mense se lewens red en net in die Wes-Kaap het ons jaarliks ±130 000 eenhede nodig?

Ons as die Gansbaai Sakekamer wil iedere en elk van julle Gansbaai sakemanne en vroue uitdaag om iets MERKWAARDIG TE DOEN EN BLOED TE SKENK op 23 Julie 2015 om 14:30 tot 19:00.

Kom ons kyk hoefeel bloedskenkings ons vanaf Gansbaai kan kry en help om lewens te red en dalk eendag jou eie.

Kom ons as ñ gemeenskap staan saam, red lewens en wees iemand se “Hero”.

So wie gaan saam met die Gansbaai Sakekamer Kommitee op 23 Julie 2015 in die Pretorius saal ñ goeie daad doen. Maak ñ groot ding hiervan, inderdaad dit is. Stuur ons ñ e-pos, ñ sms, “tag” ons op facebook en stuur ñ “selfie” waar U bloed skenk.

Sien julle almal daar. 

Recent Posts

Baardskeerdersbos NG...
Published: 14 July 2015
By: Doulene Els

This year the NG Church of Baardskeerdersbos is...

Gansbaai wins Best D...
Published: 22 April 2015
By: Glenda Kitley

Gansbaai, Western Cape: Gansbaai won Best Desti...

Business Tips For Bu...
Published: 10 April 2015
By: Jannie Rossouw - Head: Sanlam Business Market. Posted By Doulene Els

The value of reflection to improve business res...

Tweede Strandlooper
Published: 09 April 2015
By: Ulrich Joubert - posted by Doulene Els

Tweede Strandlooper van die jaar gestuur aan Ga...