Gansbaai Courant

JUWELIERSWARE WORD GESOEK

JUWELIERSWARE WORD GESOEK

Gansbaai Courant

Hierdie juweliersware is op 7 September om 03:00 tydens 'n  huisbraak in Sea Viewlaan, Franskraal gesteel. Die inwoners was tuis en die dief het op vlug geslaan toe hy opgemerk is. Enige inligting sal waardeer word.

Skakel A/O  Hayes by 079 893 9980

JUWELIERSWARE WORD GESOEK

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant