Gansbaai Courant

Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Gansbaai Courant

Daar is min tennisklubs in die land wat nog met trots kan sê dat hulle 'n aktiewe lid op die ouderdom van 80 het. Ds Dries Auret van Pearly Beach het op 30 Maart 80 jaar oud geword en is nog geseënd om gereeld sy stel (of twee) tennis by die plaaslike tennisklub te speel.

Op Saterdag, 28 Maart, is erelidmaatskap aan hom toegestaan tydens 'n gesellige sosiale tennisbyeenkoms. Baie welkom ook aan ons nuwe lid, Ronel Viljoen. Ons vertrou dat jy jou tennis by ons sal geniet.

Sosiale tennis word gespeel op 'n Woensdag vanaf 09:00 by die munisipale bane en op 'n Saterdag vanaf 14:00 by die Laerskool se bane. Almal is welkom.  Tweedehandse tennisballe is by die klub beskikbaar @ R5 elk. Tennisgroete.

 Daneel Geldenhuys

Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant