Prestasies by Munisipaliteit

Prestasies by Munisipaliteit

Gansbaai Courant

Enkele toekennings vir prestasies, asook langdiens-toekennings, is tydens die onlangse Wykskomiteevergadering aan Gansbaai munisipale beamptes oorhandig. Sannette Otto van Finansies spog met ‘n volle 30 diensjare. Dan volg JJ Engel (Parke) en F Europa (Strate, nie op foto nie) wat elk 15 diensjare agter die rug het en GG Phillips (Vaste Afval) met 10 diensjare.

Verder is AgriSeta Sertifikate vir die Bestuur van ‘n Trekker aan Neville Koert en Christoffel Havenga oorhandig. ICD Sertifikate vir “Supervise a work unit to achieve work unit objectives (Individuals and Teams)” is aan die volgende beamptes oorhandig: Irene Kroukamp, Themba Mtshakazana, Shaheed Miller en James Opperman. Al hierdie beamptes het hul sertifikate tydens Wyk 2 se vergadering van mnr Francouis Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie ontvang, met rdl Riana de Coning wat teenwoordig was, waar hulle gelukgewens en bedank is vir hul getroue werk en lojale diensjare.

Hardus Botha

Prestasies by Munisipaliteit

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant