Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus (28 May 2015)

Published: 28 May 2015
By:Jannie Brandt

Baie geluk aan die volgende lede met hulle verjaarsdae hierdie komende week:

Mei 28 Malcolm Bury

        29  P.J. le Roux; B. Saaiman

        30  J. van Devender

Junie  4  P. Bester

Woensdag Sloegters 20  Mei

   1. R. Brandt             37

   2. S. Muller              37

   3. R. Muburgh        37

   4. L. Lombaard     36

   5. G. Hunt               35

   6. S. Wessels        35 

'n Baie goeie Eagle word behaal deur C. Spanellis op no. 16.

Spogtwees: R. Brandt, R. Roux; G. Hunt; en C. Spanellis.

Naaste aan die Penne was R. Roux en ET Engelbrecht.

Vrydag OK Hoenderkompetisie 22 Mei

Net een spogtwee: R. Brandt 

Solly Wessels wen met 21 punte. Kort op sy hakke was Daan Victor en Leon Lombaard met 20 punte elk. René Myburgh het die vierde plek behaal met 19 punte.

Saterdag 23 Mei  Maandelikse houespel geborg deur Sakkie (Kleinbaai Drankwinkel) 

ET Engelbrecht tel vir J. Nell uit op 68 netto. Derde en vierde was D. de Kock en Bobby Brandt met 71 nettos. Leon Lombaard beklee die vyfde plek met 72 netto. 

Spogtwees: J. Nell en DS van Dyk

Naaste aan die penne: J. Nell, Gary Fischer (wat by sy pa Norman kuier van oor die water) en Johan Coetzee. 

Onthou die R1000 trekking

asook die steakaand op Vrydag29 Mei.

Saterdag gewone Stableford kompetisie. Voorspoed aan die liga spelers wat op Kleinmond speel. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...