Gansbaai Courant

Blog: Academia leerder sterf tragies

Published: 18 June 2015
By:Hardus Botha

Een van Gansbaai Academia se Gr 10 leerders, Musa Ngaleka, is verlede naweek in Stanford vermoor. Musa, ‘n knap sokkerspeler van die skool, is as ‘n vriendelike en humoristiese leerder beskou en die meisies was “mal” oor hom. Sy klasonderwyser, Liezel Mostert sê hy was ‘n aangename leerder en was altyd bereid om takies vir haar te verrig sonder om ooit te kla. Musa is die 5de leerder van die skool wat aan die dood afgestaan is, waarvan twee (insluitend Musa) buite skoolure vermoor is, een leerder wat tragies verdrink het en twee leerders wat aan gesondheidsprobleme gesterf het.

 Hardus Botha

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...