Gansbaai Courant

Blog: Lentedans regstelling

Published: 03 September 2015
By:Hardus Botha

In Gansbaai Courant, Donderdag, 27 Augustus is ‘n artikel geplaas van die Birkenhead Boothengelklub wat weer hul jaarlikse Lentedans-geselligheid op Saterdag, 5 September 2015 sou aanbied. Hierdie geselligheid moes ongelukkig afgestel word as gevolg van Raymond Rabe, bekende sakeman in Gansbaai en ook musiekmaker van die klub, se ernstige siekte wat hy opgedoen het. Die gebruiklike boothengelkompetisie van die klub gaan wel onveranderd voort. Die inskrywings en skippersvoorligting vind steeds Vrydagaand, 4 September 2015 om 19:30 in Klubhuis plaas. In hierdie verband kan die Wedstrydsekretaris, Johan Burmeister by 082-895-7647 vir navrae geskakel word.

Hardus Botha

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...