Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus

Published: 10 September 2015
By:André Roos

Woensdag 26 Augustus - Sloegters:

1) C Spanellis 44, 2) R Brandt 39,

3) D Victor 36, 4) D de Kock 35.

Naaste  aan  die  penne word gewen deur G Hunt, D Victor en A Roos.  

Vrydag 28 Augustus - Hoender:

L Hatting het die OK-prys gewen met 19 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur D de Kock (16), S Wessels (13) en G Hunt (13). L Hattingh behaal ook 2 spog 2s! 

Saterdag 29 Augustus - Bogey Plus:

1) L Hattingh +6, 2) S Wessels +5, 3) D vd Merwe +3, 4) E Matthee +2.  Naaste aan die penne word gewen deur A Roos, J Nell en D vd Merwe.  Spog 2s word aangeteken deur L Hattingh, S Wessels en J Nell.

Groete André

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...