Gansbaai Courant

Natasha se entoesiasme

Natasha se entoesiasme

Gansbaai Courant

Natasha Bredenkamp, Projekbestuurder van Grootbos: Football Foundation, het rede om trots te voel. Sy was tydens die Burgemeesterstoekenningsaand op 25 Augustus 2015 een van die vele Gansbaaiers wat ‘n toekenning ontvang het. Vir haar onverpoosde werk is sy met ‘n “Sertifikaat vir Uitnemendheid” beloon. Haar intense betrokkenheid by sportprogramme vir kinders het ‘n passie vir haar geword. “As manager of the Grootbos Foundation’s Football Foundation she oversees seven different programmes, Holiday Program, Regular Training Session, Guys Football, School Program, Inclusve Integration Sports Program, Grassroot Soccer and Female Empowerment. Not only sports skills in soccer, netball and athletics are being addressed, but also other important life skills and issues relevant to the children from Gansbaai, Hermanus, Stanford and Zwelihle. Often she will address issues with week-long themes like safety awareness, stranger danger, manners and gender issues. Using sport to engage children by keeping them off the streets and providing educational activities and excursions afterschool and during school and public holidays.” - lui die motivering vir die toekenning van haar sertifikaat. Natasha het sowat 4 jaar gelede (Julie 2011) as Sport-koördineerder by Grootbos Football Foundation begin en is sedert 2013 as Projekbestuurder aangestel. Haar entoesiasme en harde werk word allerweë as ‘n voorbeeld vir vele ander beskou waar dit kom by die opheffing van veral kinders op sport-, kulturele- en lewensvaardigheidsvlakke.   

Hardus Botha

Natasha se entoesiasme

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant