Gansbaai Courant

Blog: Gekaapte Polo gevind

Published: 24 September 2015
By:Francois de Jongh

Die bestuurder van ΄n Vokswagen Polo het  in Pearly Beach weggehardloop nadat die voertuig verdag voorgekom het. Daar is 2000 ontskulpte perlemoen in die Polo gekry. Die motor het ook vals nommerplate gehad en daar is vasgestel dat die voertuig met 'n vuurwapen teen die eienaar se kop in Landsdown, Kaapstad, gekaap is.

Francois de Jongh

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...