Gansbaai Courant

Blog: Overberg Cluster Operasie

Published: 22 October 2015
By:Francois de Jongh

Hierdie groot  groep SAPD-lede het verlede week Dinsdag-oggend in Gansbaai 'n Overberg Cluster Operasie geloods waaraan 12 stasies vanoor die hele gebied deelgeneem het. Dié misdaadvoorkomings-operasie was spesifiek gemik op dwelms, perlemoen, gesteelde goedere en gesoekte verdagtes. Volgens Gansbaai SAPD se media-inligtingsoffisier,  A/O Wynand le Roux, was hierdie optrede suksesvol en dit het ook gedien as 'n bewusmakings operasie.

Francois de Jongh

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...